Alta by Waterpoel
2007-03-22
ALTA JOUBERT tree Sondag op by Waterpoel en word begelei deur twee ander orkeslede op klavier en baskitaar. Sy self speel kitaar, mondfluitjie en klavier.
Kom geniet ‘n aandjie met Alta se liedjies uit haar drie albums, `Malta Bella’, `Warrelwinde’ en haar jongste, `Songs vir my Suiderkruis’.
Die kaartjies is R120 elk en sluit in Franse uie-sop, varsgebakte brood en ‘n kaasbord, asook ‘n pasella van Sarie om huis toe te neem. Bespreek by Trudy, 082-896-9863 (net 50 plekke).
More
News
|