Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Luister na Schwanengesang

Luister na Schwanengesang
 
2007-03-22


TENOOR André Serfontein van Wellington tree Sondag in die biblioteeksaal van Somerset-Wes op, saam met pianis Bennie van Eeden.

Vir diegene wat verlede jaar André se uitvoering van Franz Schubert se Schwanengesang misgeloop het, is hierdie ’n gulde geleentheid om dit te hoor.

Hulle sal ook ander lieder uitvoer. Die uitvoering begin om 16:00 en word aangebied deur die Musiekvereniging van Somerset-Wes.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za