Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help met 'n trui

Help met 'n trui
 
2005-05-19


DIE winter is hier en dit is die tyd wat ’n mens weer dink aan diegene wat nie warm goed het nie.

Paarl Round Table 44 het ’n trui-projek waar hulle poog om ou truie en ander warm goed bymekaar te maak en uit te deel waar die nood die hoogste is.

Loer gerus in die kaste of daar nie ongebruikte truie, baadjies en komberse is nie en gee dit af by 7 Days Superette, Van der Spuy Oogkundiges, WPK, Gys Smit (Pick ’n Pay-sentrum) en Scott Apteek (Checkers-sentrum).

Navrae by Colin, 871-1170 (w) of 082-567-6730.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za