Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vigsburo hou jaarvergadering

Vigsburo hou jaarvergadering
 
2005-05-19


DIE Christen Vigsburo (CABSA) hou op Donderdag 26 Mei om 19:00 hul derde algemene jaarvergadering in die Murray Jubileum Saal, Jan van Riebeeckstraat (langs Hugo Rust Primęr) op Wellington. Logy Murray, adviseur by World Vision, sal praat oor “Hoop in Aksie”.

Die Vigsburo se visie ten opsigte van die roeping van Christelike Kerke om die uitdagings van MIV en Vigs aan te spreek, sal bespreek word, wat in 2004 bereik is en hul planne vir 2005 en 2006.

Bespreek voor 19 Mei by tel/faks 873 0028, 873-1445 of e-pos management@ cabsa.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za