Manne vir Christus
2005-05-19
DIE volgende byeenkoms van Manne vir Christus is Donderdag 26 Mei om 19:30 by die Protea Aanbiddingsentrum in die Paarl. Die spreker is ds Gerrit Kritzinger, die Hoof Uitvoerende Beampte vir die Bybelgenootskap in Suid Afrika.
Hy is ook as voorsitter gekies vir die Węreld- genootskap vir Bybelverspreiding.
Hy gaan gesels oor hoe Bybels wat deur hulle versprei is, lewens verander het, hoe mense tot bekering gekom en Jesus aangeneem het as hulle Verlosser.
More
News
|