Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Basaartyd in Pniel

Basaartyd in Pniel
 
2007-03-29


DIE Pniel Congregational Kerk hou Saterdag van 09:30 tot 14:00 kerkbasaar op die kerkplein (voorheen is die basaar op die kleiner Werf-meentgrond gehou).

Die basaar is ’n gewilde plek om ou vriende te ontmoet en te kuier in die teetuin.

Daar word voorsiening gemaak vir almal, met ’n springkasteel, speletjies en lekkernye vir die kinders.

Die plaasmark sorg vir talle winskopies, en daar is ook gebak en eetgoed uit die boonste rakke.

Vir die avontuurlustiges onder die besoekers is daar die bekende wiel, waar daar sakkies aartappels, uie, vrugte, kartonne sigarette en nog meer gewen kan word.

Vir navrae, kontak die kerkkantoor by 021-885-1300.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za