Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help met kinders

Help met kinders
 
2007-03-29


KINDERSORG SA Wellington beoog om in April opleiding aan die gemeenskap van Newton, Vanwyksvlei en Noodkamp te bied rondom die Oog op die Kind-projek.

Die projek fokus op kinders in die gemeenskap wat blootgestel word aan kinderverwaarlosing, verkragting, molestering en aanranding.
Vrywilligers sal met sowel die kind as die gesin werk. Hul verantwoordelikhede sluit in identifisering van kwesbare kinders en krisishulp.

Mense wat belang stel in opleiding, kan die kantoor kontak by 021-864-1383.

Vrywilligers moet vriendelik, verantwoordelik en eerlik wees, asook goeie onderskeidingsvermoë hê. Hulle moet belang stel in kinders en gemeenskapswerk. Hulle moet ander mense se siening, geloof en tradisies verstaan en respekteer.

Geodgekeurde vrywilligers sal in April opleiding ontvang en sertifikate ontvang.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za