Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekende aktrise by Hugenote-tee

Bekende aktrise by Hugenote-tee
 
2007-03-29


DIE Hugenote Laerskool op Wellington hou ‘n fondsinsamelingsprojek met ‘n Ma- en Dogterstee op Saterdag 21 April om 10:00 in die PH Nortjé Saal by die skool.

Die bekende aktrise Rolanda Marais, oud-Hugenoter en Wellingtonner, sal die spreker wees.

As ‘n verdere bonus sal sanger Niel Buchner ook ‘n paar liedjies sing.

Vir kaartjies, skakel Mariechen Erasmus by 021-864-1045 of 082-736-1512.

* Maak ‘n bod op ‘n alleenkuiertjie vir twee saam met Rolanda by ‘n koffiewinkel op Saterdag 21 April. SMS jou naam en die bedrag na 082-736-1512 voor 20 April 20:00.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za