Wedrendag
2007-03-29
OP Saterdag 21 April vind Klein Boishaai se Day at the Races op Kenilworth Resiesbaan plaas.
Daar sal agt wedrenne plaasvind met verskeie plaaslike borge betrokke.
Die 200 gaste sal in die private Peninsula Room onthaal word op ‘n buffet-middagete terwyl hulle ‘n onbelemmerde uitsig oor die resiesbaan kan geniet.
Daar is private weddenskap-fasiliteite beskikbaar.
Verskeie pryse vir bes gekledes is op die spel. Bespreek by die skool (021-872-4651).
More
News
|