Viering
2007-03-29
DIE Laerskool Slot van die Paarl vier in November hul 150ste bestaansjaar.
Alle oud-leerders, -personeel, -ouers en ander belangstellendes word genooi om die skool te kontak by 869-8007, hul besonderhede te faks na 869-8010, of te e-pos na admin@slotvandiepaarlps.wcape.school.za vir meer inligting.
More
News
|