Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou doodgeslaan

Vrou doodgeslaan
 
2007-03-29


’n VROU van Rosendal pluimveeplaas is dood nadat sy ernstig aangerand is.

Jolene Julies (32) is Sondagoggend omstreeks 02:00 na bewering deur haar man, Jacob Paulse, in die arms van ’n ander man gevind.
Julies is hierna verskeie kere geslaan.

Sy is na die Paarl Hospitaal geneem met ernstige hoofbeserings, maar het later die oggend beswyk.

Paulse het Dinsdag in die Paarl Landdroshof verskyn in verband met die voorval.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za