Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Young Peoples sluit seisoen af

Young Peoples sluit seisoen af
 
2007-03-29


DIE Young Peoples Krieketklub sluit Saterdag hul seisoen af met ’n vriendskaplike wedstryd teen ’n universiteitspan van Durham, Engeland.

Hierdie toerspan is al vir ’n week in Suid-Afrika en het reeds twee wedstryde teen Wellington Krieketklub, Boland Akademie en WP Akademie gespeel.

Durham het aldrie hierdie kragmetings verloor en het Dinsdag en Woensdag teen ’n Paarl Uitnodigingspan te staan gekom in ’n tweedag-wedstryd.

Saterdag se wedstryd vind op Daljosafat plaas en die wedstryd sal om 10:00 begin. Die Young Peoples-span is D Daniels (k), W George, J Alexander, L Davy, W October, D Marais, H Barron, J de Wet, C Daniels, B Mitchell en W Jacobs. Die twaalfde-man is R Davids.

Hierdie span oefen Donderdag om 17:00 in die nette by Daljosafat. Vir meer inligting of navrae, skakel Edgar Paulse by 021-862-0928 of Edwill Jacobs by 083-956-3266.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za