Kookklasse
2007-04-04
DIE restaurant To.Dine.For op Wellington bied nou gereeld kookklasse aan vir volwassenes en kinders.
Klasse in Koskuns (Foodart) is op 19 April, 10 Mei, 31 Mei en 14 Junie om 09:00 soggens en 19:00 saans teen R120 per klas.
Huishulpklasse (R100 per klas) is om 09:00 soggens en 19:00 saan op 17 April, 24 April, 8 Mei, 15 Mei, 29 Mei, 5 Junie en 12 Junie.
“Kidzkook” klasse (R35 per klas) is op 25 April, 25 Mei, 27 Junie en 28 Junie om 14:30.
Bevestig per sms om te bespreek by Lia (084 448 1898).
More
News
|