Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hoe om bloedsuiker te monitor

Hoe om bloedsuiker te monitor
 
2007-04-04


DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader weer Woensdag 18 April om 19:00 in die Holy Trinity-saal (oorkant Droomers Motors) in Hoofstraat, Paarl.

Kom luister na die onderwerp Bloedsuikermonitering, aangebied deur Lifescan en Jet Therapy met die spreker Brenda Wynne. Enige diabeet en/of metgesel en belangstellende is welkom. Pryse kan ook gewen word.

Die volgende vergadering is Woensdag 16 Mei en die onderwerp is “Eet gesond, maar smaaklik”, met die spreker Andries Krogman.

Gratis vergaderings is elke derde Woensdagaand van die maand.

Navrae by suster Kamaretha Beckert 021-871-1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za