Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ross wins silver medal

Ross wins silver medal
 
2007-04-04

David Joshua

Wellingtonner Christo Ross (5de Dan) het onlangs deelgeneem aan die Wêreld Polisie- en Brandweerspele in Adelaide, Australië, waar hy ’n silwer medalje verower het in die Karate-afdeling (Kumite/gevegskuns). Altesame 160 deelnemers het in hierdie kategorie deelgeneem. Ross het reeds in 2001 in Indianapolis (VSA) met dieselfde spele die goue medalje verower. Hy beplan om in Augustus vanjaar na Japan te gaan om daar te probeer om weer goud te wen.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za