Gee raad oor Afrikaansweek
2007-04-04
ALLE individue, organisasies en besighede, word uitgenooi om vanjaar aan Afrikaansweek (13 tot 19 Augustus) deel te neem.
Gedurende dié week word gesellige funksies aangebied, van skrywersaande tot musiekoptredes en opvoedkundige programme.
Enigeen met voorstelle vir die program, kan Isabeau Botha kontak by tel 021-872-3441 of e-pos na bemarking@ taalmuseum.co.za.
More
News
|