Patrick Mynhardt in die Paarl
2007-04-04
DIE gewilde akteur Patrick Mynhardt tree Saterdag 21 April in die Paarlse stadsaal op met sy opvoering ‘Jerepigo Gems’ gebaseer op die gewilde kortverhale van Herman Charles Bosman.
Dit word om 19:00 aangebied as deel van die Bosman-familiesaamtrek, maar is oop vir die publiek.
Kaartjies is R80 (R50 vir kinders onder tien).
Bespreek by Elma Brand, 021-863-0397 of e-pos na events@ definitelydifferent.co.za.
More
News
|