Ashanti open
2007-04-04
DIE restaurant op die Ashanti wynlandgoed in Klein Drakenstein is al vir geruime tyd weer oop vir die publiek.
Gerhard en Christine Veldsman is die nuwe eienaars van die restaurant Christine’s at Ashanti.
Die lekker kuierplek is sewe dae per week oop vir ontbyt, middagete en pieknieks.
Sondae bied hulle ook skemer-aandetes (slegs op bespreking). Die restaurant, wat pragtige gele‰ is langs die groot plaasdam is ook beskikbaar vir funksies soos troues, verjaarsdae en jaareindfunksies.
Skakel 021-862-6288 vir die restaurant of 021-862-0789 vir die wynkelder.
More
News
|