Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klein Boishaai wedrendag

Klein Boishaai wedrendag
 
2007-04-04


OP Saterdag 21 April vind Klein Boishaai se “Day at the Races” op Kenilworth Resiesbaan plaas. Daar sal agt wedrenne plaasvind met verskeie plaaslike borge betrokke.

Die 200 gaste sal in die private Peninsula Room onthaal word op ‘n buffet-middagete terwyl hulle ‘n onbelemmerde uitsig oor die resiesbaan kan geniet. Daar is ook private weddenskap-fasiliteite beskikbaar.

Verskeie pryse vir besgekledes is op die spel en daar word ook deur die loop van die dag gelukkige trekkings gehou. Daar is slegs ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar by die skool (021-872-4651).



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za