Bekende akteur kuier by Courtrai Laerskool
2005-05-19
DIE bekende akteur Francois Rautenbach, Tiaan van 7de Laan, besoek Courtrai Laerskool op Saterdag 28 Mei.
Van 18:00 tot die vertoning om 19:30 begin, is daar verversings te koop in “Oppiekoffie” en die “Deli”. Kaartjies is by die skool beskikbaar.
More
News
|