Wiskundehulp vir matrieks
2005-05-19
DIE Hoërskool Gimnasium se Mathcard Wiskundesentrum bied weer vanjaar ’n winterskool vir alle matrieks aan van 11 tot 14 Julie in die natuur- en skeikunde en rekeningkunde. Kry inskrywingsvorms by Gimnasium, Pam Golding, De Jagers Uitrusters, Waltons, Wellington Toerismeburo of skakel 082-854-3611.
More
News
|