Belang van geskiedenis
2007-04-12
DIE belangrikheid van geskiedenis gaan Maandag om 18:30 vir 19:00 onder die loep kom tydens ’n gesprekslesing by Hugenote Laerskool op Wellington.
Dit word deur die Rapportryers Wellington gereël en die spreker is prof Albert Grundlingh.
Hy sal praat oor die belang van ons geksiedenisraamwerk met die toepaslike en volledige konteks vir ons kinders. Veral senior geskiedenisleerders en alle geskiedenisonderwysers vir laer- en hoërskole is welkom.
More
News
|