Monitor bloedsuiker
2007-04-12
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader Woensdag om 19:00 in die Holy Trinity-saal (oorkant Droomers Motors) in Hoofstraat, Paarl.
Kom luister na die onderwerp Bloedsuikermonitering, aangebied deur Lifescan en Jet Therapy met die spreker Brenda Wynne.
Gratis vergaderings is elke derde Woensdagaand van die maand. Navrae by suster Kamaretha Beckert 021-871-1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.
More
News
|