Kerk vier 50
2007-04-12
DIE NG Kerk Wellington-Noord vier vanjaar sy vyftigste bestaansjaar. Op Donderdag 19 April is daar 地 dinee en die volgende oggend om 06:30 begin daar 地 50-uur gebedsketting.
Saterdag 21 April hou hulle kermis op die kerkterrein. Mense kan van 06:30 af koffie en beskuit geniet. Om 07:30 begin 地 50km fietsry, gevolg deur 地 20km fietsry en 地 3,5km pretstap.
Die stalletjies open om 08:00, en verskeie kunstenaars tree tot 14:00 op.
Sondag 22 April om 08:30 eindig die gebedsketting. Om 09:30 is daar 地 erediens en nagmaal.
Navrae aan Marita by die kerkkantoor (021-873-2763).
More
News
|