Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sentrum vir lees en skryf

Sentrum vir lees en skryf
 
2007-04-12


DIE geletterdheidsentrum vir volwasse leerders, “Lees en Skryf Noorder-Paarl”, open op Donderdag 19 April om 19:30 by die VGK Nieuwedrift. Leersame inligting deur Sanra oor dwelmmisbruik (in die besonder Tik) is onder andere op die program.

Alle belangstellendes is welkom, ook tieners en jongmense wat gekonfronteer word deur die versoeking om dwelms te gebruik asook ouers en grootouers wat bekommerd is oor hul kinders of familielede.

Die sentrum nooi almal wat belang stel om die lees- en skryfklasse by te woon wat saans op verskillende plase in die Noorder-Paarl-omgewing aangebied word.

Dit sluit Taal, Geletterdheid en Kommunikasie sowel as Syfergeletterdheid Vlak 1-3 in. Navrae by tel 021-872-4575.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za