New Orleans, Magnolia klop Engelse
2007-04-12
Jacques Rossouw
DIE o.15 krieketspan van New Orleans Sekondêre Skool het Dinsdag ’n vriendskaplike wedstryd teen ’n Engelse toerspan, Oundle Krieketklub, gespeel.
New Orleans het eerste gekolf en in hul toegelate 40 beurte 175/6 aangeteken het.
Die besoekers kon in antwoord hierop slegs 112/9 bymekaarskraap.
Gedurende nóg ’n wedstryd tussen Magnolia Primêr en Oundle, het die toerspan weer vasgeval.
Magnolia het 104/4 aangeteken en hul opponente tot 99/8 beperk om die wedstryd met 5 lopies te
More
News
|