Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Botman in Paarl

Botman in Paarl
 
2007-04-19


DIE nuutaangestelde rektor van die Universiteit van Stellenbosch, prof Russel Botman, preek Sondag by die oggenddienste (08:30 en 10:00) in die NG Kerk Suider-Paarl in Flambeaustraat, Courtrai.

Prof Botman het ’n doktorsgraad in die Teologie behaal aan UWK verwerf. Ná ’n termyn as predikant by die VGK en dosent by UWK is hy in 2000 na die Fakulteit Teologie op Stellenbosch.

In 2002 is hy as vise-rektor. Hy is president van die RA Raad van Kerke.

Mense is welkom om ná die dienste ’n koppie tee te geniet.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za