Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jaarlikse vrouekamp op Franschhoek

Jaarlikse vrouekamp op Franschhoek
 
2007-04-19


DIE Just Grace spirituele dansgroep bied hul jaarlikse vrouekamp aan van 27 tot 29 April by La Bri olyfplaas in Franschhoek.

Die tema vir die kamp is “Leaving Lasting Footprints – Building a Brighter Future”.

Hulle nooi alle ma’s en dogters uit om hulle verhouding te herontdek en daag alle vroue uit om te belę in die lewens van jonger vroue.

Kontakpersone vir meer inligting, is Jacomina Alkaster, 082-992-3093 of Menisha Adams, 082-771-5489.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za