Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kinderbediening

Kinderbediening
 
2007-04-19


’n INLEIDENDE kursus in kinderbediening word op 29 en 30 Mei aangebied by die nuwe sentrum vir jeug- en familiebediening van die Hugenote Kollege wat onlangs sy deure op Wellington geopen het.

As jy ’n passie het om kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 te bedien, bied hierdie kursus in verhoudingsgerigte kinderbediening jou die geleentheid om jouself te bekwaam.

Die kursus dek alles vanaf die uitkomste van doeltreffende kinderbediening, ontwikkelingstadiums van die kind, metodes om kinders te bereik asook hoe om jou kinderbediening te organiseer en te administreer.

Vir meer besonderhede, kontak Gielie Loubser of André Smith by tel 021-873-2736 of faks 086-603-3354.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za