Komedie in Ou Meulteater
2007-04-19
WAT gemaak as die dromspeler beskonke raak, die akteurs baklei en die tegnikus 'n vendetta voer?
Jy beur voort as jou naam Pepe Hernandez is, derderangse impressario in 'n klub in Tujilo, Honduras.
Kom lag saam vir dié kabaret, El Grande de Coca-Cola, Saterdag om 20:00 in die Ou Meulteater, Paarl. Bespreek by 083-475-9812.
* Om 11:00 is daar Jakkals en Wolf vir die kinders.
More
News
|