Patrick Mynhardt in die Paarl
2007-04-19
DIE gewilde akteur Patrick Mynhardt tree Saterdag om 19:00 in die Paarlse stadsaal op met sy opvoering ‘Jerepigo Gems’, gebaseer op die gewilde kortverhale van Herman Charles Bosman.
Dit word aangebied as deel van die Bosman-familiesaamtrek, maar almal is welkom.
Kaartjies is R80 elk (R50 vir kinders onder tien).
Bespreek by Elma Brand, 021-863-0397 of events@definitelydifferent.co.za.
More
News
|