Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rangers wen in laaste minute

Rangers wen in laaste minute
 
2007-04-19


VERLEDE naweek het Rangers rugbyklub tydens hul eerste ligaverpligtinge by Daljosafat oor Young Stars geseëvier met 18-10.

Rangers kan hulself gelukkig ag om dié wedstryd te wen aangesien die twee wendrieë deur Norman Kermis eers in die laaste tien minute van die wedstryd gedruk is.

Die Rangers speel hierdie Saterdag teen Young Wesleys in Phillipi.

Die bus vertrek om 11:00 vanaf Groenheuwel en 11:30 vanaf die Drakenstein biblioteek.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za