Vrou in winkel verkrag
2007-04-19
地 JONG winkel-assistent is verlede Donderdagoggend verkrag tydens 地 gewapende roof in 地 winkel in Hoofstraat, Wellington.
Die voorval het plaasgevind toe 地 man die winkel, Cosmetics & Hair on Main, ingestap en 地 koeldrank gekoop het.
Hy is na die toonbank om te betaal, maar het 地 vuurwapen te voorskyn gebring en die winkel-assistent gedreig.
Sy is na die agterkant van die winkel gedwing en in die toilet verkrag.
Hy het gevlug met R320 kontant, sowel as die vrou se identiteitsdokument.
Die polisie is ontbied en 地 verdagte is vinnig in hegtenis geneem nadat 地 beskrywing van die voortvlugtige aan hulle gegee is.
Die kontant en ID boekie is in sy besit gevind, sowel as die vuurwapen wat geblyk het 地 speelgoedgeweer te wees.
Whalied Paulse (25) van Irene-plaas, Paarl, is in hegtenis geneem in verband met die voorval.
* A young shop assistant was attacked and raped recently in her Wellington cosmetic store by an armed robber.
More
News
|