Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vlotvaart

Vlotvaart
 
2007-04-25


Wamakersvallei Voortrekkerkommando het weer met welslae aan die 23ste Wes-Kaap Vlotvaart te Velddrif deelgeneem. A

ltesame 36 vlotte van oor die hele Wes-Kaap het met roeikuns, vaardigheid en spanwerk op die Bergrivier meegeding.

Wamakersvallei het vier vlotte ingeskryf. Hulle het hul staal gewys deur ‘n eerste plek in die ope afdeling (offisiere en Heemrade) en ‘n eerste en tweede plek in die gemengde span (Verkenners - seuns en dogters) te verower.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za