Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl dagboek

Leefstyl dagboek
 
2007-04-25


Family fun day: Lindhorst Wines presents a family day filled with fun on Saturday from 12:00. Enjoy a welcoming drink, qolf for the family, a jumping castle for the kiddies, sliced roast lamb on a roll or boerewors roll and ice-cream for dessert at R80 (R40 for children under 12). Phone to book today at 021-863-4647.

Biblioteke toe: Plaaslike biblioteke gaan Saterdag gesluit wees weens die publieke vakansiedag Vrydag, maar is wel oop Maandag 30 April.

Liggiesfees: Belangstellendes word genooi na ’n beplanningsvergadering vir die Saron Liggiesfees in Desember. Die vergadering word op 3 Mei om 19:00 gehou in die Saron munisipale kantoor. Bespreek teen 1 Mei by tel 021-872-4842 of epos tourisminfo@drakenstein.gov.za.

Compassionate Friends: Hierdie ondersteuningsgroep vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het, se volgende byeenkoms is op Donderdag 3 Mei om 19:30. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.

Geestelike lewe: Verryk jou geestelike lewe met ’n byeenkoms op Saterdag 5 Mei om 15:00 by die Heilsleër, Bredastr 80 in die Paarl. Die spreker is sr Celesteal van Wyk.

Kermis en fliek: Die Paarlse junior stadsraad hou groot makietie op Saterdag 5 Mei. Hulle hou die oggend van 10:00 af kermis in die Paarlse stadsaal, met koek, lekkers, spookasem, pannekoek, blomme en nog meer. Daar sal ook ’n kafee wees. Die aand om 19:30 is daar ’n dubbele filmvertoning. Die kaartjies hiervoor kos R10. Die opbrengs van die dag gaan vir liefdadigheid.

Gourmet evening: On Saturday 5 May, Bosman’s Restaurant at Grande Roche Hotel features award winning winemaker André van Rensburg with his Vergelegen Wines at their first gourmet dinner of the year. This evening promises to be a gastronomic highlight and an unforgettable experience. Book with Christine Visagie at 021-863-5100.

Tik-hulp: Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl, bied hulp vir almal wat met die Tik-probleem worstel. Eerw Keith Links sê hulle het elke Dinsdag en Donderdag van 10:00 tot 12:00 ’n “Tik”-kamer, waar ouers, kinders en ander berading en voorbidding kan kry. Navrae by 076-450-4198.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za