VLV byeen
2007-04-25
DIE VLV Slot van die Paarl hou op Dinsdag 8 Mei om 10:00 sy volgende byeenkoms in die saal van die NGK Slot van die Paarl.
Hulle praat oor fotografie, en die kies van ’n kamera tot die ontwikkeling van fotos.
Daar is ook ’n demonstrasie van lintborduurwerk.
Almal is welkom om saam te kuier en ’n koppie tee te geniet.
Bel Alice Swanepoel by 021-872-3502 vir nog inligting.
More
News
|