ADHD-byeenkoms
2007-04-25
DIE volgende ADHD-byeenkoms in die Paarl is op Woensdag 16 Mei om 19:00 by Chevé-sportveld se klubhuis.
Dr Susan Rabe, psigiater, praat oor ADHD en medikasie met ouers, leekragte en belangstellendes.
Die koste is R5 per persoon. RSVP by Retha (021-872-5620) of Jeanne (021-872-6653).
More
News
|