Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rooikappie terug

Rooikappie terug
 
2007-04-25


DIE kinderteaterstuk, Rooikappie se Malle Maanmannetjie Mannewales, is terug op openbare aandrang vir nog een vertoning op Vrydag 4 Mei om 15:00 in die Ou Meulteater in die Paarl.

Die stuk vertel van Rooikappie wat maanmannetjies ontmoet op pad na haar ouma toe en al hulle avonture. Dit is geskik vir kinders tussen 4 en 10 jaar.

Kaartjies is R25 by 083-708-4917. Blokbesprekings (meer as tien) se kaartjies is R20.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za