Paarl Blommefees
2007-04-25
DIE Paarl Blomme-klub hou op Sater-dag 5 Mei om 14:30 ’n blomme-fees in die saal van die NG Kerk Dra-kenstein in Kotze-straat, Denneburg.
Maré de Kock kom demonstreer haar tema, ‘Skadu’s teen die Muur’. Kom vroeër en geniet die stalle-tjies.
Tee en ver-versings word na die tyd bedien.
Kaartjies is R50 by Pieter Coetzee (021-872-5171) en Marieke Smit (021-863-2152).
More
News
|