Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Voedsel- en wynfees

Voedsel- en wynfees
 
2007-04-25


DIE Laerskool Courtrai hou Vrydag 4 Mei van 18:30 tot 23:30 ’n Voedsel- en Wynfees.

Dit word in die skoolsaal aangebied en daar sal genoeg te eet en te drink wees, met lewendige musiek.

Vir R100 staan jy ook ’n kans om ’n Toyota Yaris te wen. Die trekking is om 21:30. Navrae by Carl Maske (082-335-4909) of die skool by 021-863-3220.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za