Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lone verhoog vir plaaswerkers

Lone verhoog vir plaaswerkers
 
2007-04-25


DIE minimumloon vir plaaswerkers het op 1 Maart vanjaar verhoog tot R1041 per maand (R5,34 per uur).

Daar is nie meer ’n perk van 27 uur per week op die uurtarief nie en ’n werker sal nou byvoorbeeld ’n minimum van R878,12 per maand ontvang vir 40 uur per week gewerk.

Vermindering van ure mag slegs geskied ná behoorlike konsultasie met werkers.

’n Aftrekking vir behuising mag slegs gedoen word vir ’n huis wat duursaam en waterdig is, glasvensters het wat kan oopmaak, minstens 30 vk meter groot is, veilige water beskikbaar het binne 100m van die huis asook ’n toilet binne of naby die huis het (spoeltoilet of putlatrine).



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za