Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou soek haar familie

Vrou soek haar familie
 
2007-05-03


HOOPVOL vertel Frieda Conradie (65) van die slaghuise en hotelle wat aan haar familie behoort het.

Toe sy 35 jaar gelede getroud is en die Kaap verlaat het, het sy haar broer en seun in die Paarl agtergelaat. Nou is sy terug en sy soek hulle.

Haar broer, Gideon, het die destydse Victor Verster gewerk. Hy en sy vrou, Mary, het in die Paarl gewoon. Haar seun, Johan Harley, is ‘n ketel~maker.

Mense wat kan help, kan die Haven nagskuiling skakel by 021 862-1812.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za