Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jan de Wet sing

Jan de Wet sing
 
2005-03-09


DIE bekende Jan de Wet tree op Woensdag 6 April om 09:30 by ’n lofprysingstee (R25) in die Toringkerksaal, Paarl op en om 16:00 is daar ’n kinderparty (R5). Op Vrydag 8 April tree hy in die Toringkerk, Paarl, op in ’n program van lofprysing (R35). Dit begin om 18:30 vir 19:00. Kaartjies by ACVV-takke. Skakel 873-3487, 872-2738 of 871-1515.


More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za