Boeremusiek
2007-05-03
‘n BOEREMUSIEK-AAND word Saterdag gehou by Noord-eind Primêr. Vyf orkeste kompeteer in die eerste takkompetisie in die Paarl van 17:00 af en die dans begin 19:30.
Toegang is R40 per paar vir lede en R60 per paar vir nie-lede. Almal is welkom om die dag te kom meemaak.
Navrae en besprekings by Ciceel 083-346-7083 of Johann 083-357-4552.
More
News
|