Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Meisies in die poel

Meisies in die poel
 
2007-05-03


MEIMAAND het groot verrassings by Waterpoel in Windmeul.

Anna Davel kom op 22 Mei om die Paarl te vermaak met haar groot stem en groot persoonlikheid.

Sy sing haar “Raaisels, Skepe en ‘n Duisend Drome”, begelei deur Matthuys Maree.

En op 25 Mei tree Sonja Heroldt na vore met ‘n spesiale vertoning van haar “Sonjare” en vrystelling van haar biografie, “Die meisie van Nigel”.

Die optredes is R120 per kop, met smulkos ingesluit. Bespreek by Trudy 082 896 9863.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za