Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hy sit pot mis

Hy sit pot mis
 
2007-05-03


EK verwys na André de Villiers (oud-raadslid ACDP) se skrywe “Net Sekeres Vereer” van 19 April 2007.

Dat arme Piet Retief se drankprobleem, indien wel, nou enigsins ‘n paar honderd jaar later nog by mense moet spook en dit oor naamsveranderinge!

Ten minste word hierdie tradisie van dronkenskap Saterdag na Saterdag voortgesit in Lady Greystraat.

Word wakker, kom ons vernoem eerder ons strate na plante, diere of gebeurtenisse as na mense wat nie een volmaak is nie.

Van Wonde Krap Kom Letsels



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za