Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011

Search WWW
Search Paarlpost

Program vir Jeugdag in die Paarl

Program vir Jeugdag in die Paarl
 
2005-05-26

DIE Gesondheidsbevorderaars van Drakenstein beplan ’n Jeugdagviering vir Donderdag 16 Junie, in samewerking met verskillende rolspelers soos Love Life, Drakenstein Munisipaliteit en die Onderwysdepartement.
Die tema vir die dag is “A Force for Behaviour Change”.
Die doel is om inligting oor seksualiteit oor te dra, met die klem op seksuele gedrag in die gemeenskap en binne verhoudings.
Die tiener leer ook om verantwoordelike besluite te neem rondom seks.
Die organiseerders beoog om graad 8 tot 10 leerders van alle skole in die Paarl en Wellington omgewing te betrek.
Die program begin die oggend om 08:15 met leerders wat by Orleanspark byeen kom vir ’n optog tot by die Dalstadion.
Hier sal Herman Bailey en Clarence Johnson, onderskeidelik burgemeesters van Drakenstein en Kaapse Wynland, kort toesprake hou, voordat die verskillende programme om 11:00 begin.
Leerders kan registreer vir Smart Moves, debatvoering, fiksheid en motivering.
Navrae kan gerig word aan Leonie Smith, 872-1711 x2458/2361 of 082-931-8470.

More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za