Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skeidsregters gesoek

Skeidsregters gesoek
 
2007-05-10


DIE skeidsregtervereniging van WP Rugby is tans op soek na mense tussen die ouderdomme van 16 en 40 wat betrokke wil raak as skeidsregters.

Kursusse word gratis aangebied waar fiksheidstoetse afgelê en die reëls bespreek word. Registrasie en ledegelde beloop R150.

Skeidsregters wat Saterdae wedstryde hanteer, se brandstofuitgawes sal terugbetaal word.

Verder word die klere gedeeltelik deur die unie gesubsidieer.

Vir meer inligting aangaande die datums van die kursusse, skakel WP Rugby by 021-659-4500 of Ben Theron by 083-269-3590.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za