Koop ou tydskrifte
2005-05-26
DIE Meulstraat-biblioteek in die Paarl se gewilde, jaarlikse tydskrifverkoping begin op Maandag 6 Junie om 09:00.
Verlede jaar se tydskrifte word teen ’n kwart van die prys verkoop. Meer as 80 titels, Suid-Afrikaans en buitelands, sal beskikbaar wees.
More
News
|