Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Moeilike kruising

Moeilike kruising
 
2007-05-10


AS Wellington-inwoner wat elke oggend vanaf Wellington na die Paarl ry, ondervind ek gereeld ’n verkeersopeenhoping soggens om 07:20 by die stopstraat by Wellington se gholfbane.

Waar is die verkeersbeamptes, want mens sukkel om oor die pad te kom en vragmotors hou die verkeer op. Hoeveel ongelukke was al daar oor mense wat kanse vat?

Dis ’n besige pad en hoeveel ongelukke moet eers plaasvind voor verkeersbeamptes wakker skrik?

Saans, met die terugkeer na Wellington, sal daar nou en dan ’n verkeersbeampte daar staan, maar soggens neem dit tot 15 minute en langer net om oor die pad te kom. Waar is die diens?

Wellington inwoner



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za